* - One strum
[Intro]
A * D * E *
Ek dink die here hou n plek vir my
D * F#m7 *
Iewers tussen mense wat droom
E *
En skelm wil vry
A * D * E *
Dalk in n goed koop bottel chardonnay
D * E * A
Is daar n plekkie om te rus vir my
[Verse]
F#m7
Rooi robot flits
E A
Ek is terug op skool
E F#m7
Inpas en uitstaan n warm kool
In my keel, my kind
E A
Het jy jou plek gevind
E D
Groenlig flits ek is steeds vas gebind
F#m7 E D
Almal is besig om in lewe te sink
En ek verdrink
[Chorus]
A D E
Ek dink die here hou n plek vir my
D F#m7
Iewers tussen mense wat droom
E
En skelm wil vry
A D E
Dalk in n goed koop bottel chardonnay
D E A
Is daar n plekkie om te rus vir my
[Verse]
F#m7 F#m7 * E A
Rooi robot stop my bors is swaar
E F#m7
Lewe is moeilik en dan is dit klaar
Взято с сайта guitarchords.ru
Is my oë toe of oop
E A
Voel jy dit ook
E D
Groenlig flits tyd hou aan loop
F#m7 E D
Ons nodig klein bietjie meer as hoop
Meer as wat geld kan koop
[Chorus]
A D E
Ek dink die here hou n plek vir my
D F#m7
Iewers tussen mense wat droom
E
En skelm wil vry
A D E
Dalk in n goed koop bottel chardonnay
D E A
Is daar n plekkie om te rus vir my
[Outro]
A * D * E *
Ek dink die here hou n plek vir my
D * F#m7 *
Iewers tussen mense wat droom
E *
En skelm wil vry
A * D * E *
Dalk in n goed koop bottel chardonnay
D * E * A *
Is daar n plekkie om te rus vir my